‘Nie werk wat hul wil doen’: Net 23% van Sixty60-drywers is Suid-Afrikaners Rand val tot R18 teen dollar wat sy spiere met Trump-doepa bult SA vra vrede, kalmte in Mosambiek Werkloosheid kry ’n silwer ...
Met die goeie reën wat die afgelope tyd in die Overberg geval het, is dit die “jaar van die clivias”. Oral waar ’n mens gaan, blom clivias en kleur die buurte in die mooiste skakerings van oranje en ...
Kapt. Loraine Earle, 'n polisiewoordvoerder, sê voorlopige ondersoeke dui aan dat die slagoffers se hande en voete geboei was met cable ties. Volgens Earle het verbygangers Vrydag omstreeks 14:15 die ...
Wessel het egter een nag in haar huis ingebreek en haar ontvoer. Hy het haar hande en voete vasgebind en haar na ‘n swembad gesleep, vasbeslote om haar lewe te neem met die dreigende woorde ...
Hy is gebore met klompvoete en in sy grootwordjare het sy liggaam te swaar geraak vir sy voete en bene. In 2007 is die besluit geneem om albei sy bene net onder die knieë te amputeer. Hy het ook ...
As deel van die 2024 Otjomuise Live Arts Festival (OLAF) MOVE! Edition, sal die strate van Windhoek opnuut nuwe lewe kry wanneer die opwindende Dance Battle Saterdag, 12 Oktober by die Sifu-arena ...